Perspektief op die Bantoetuislande
Die onderwerp wat ek moet bespreek, is: „Perspektief op die Bantoetuislande”. Ek wil dit graag op so ’n wyse vertolk dat dit eintlik op ’n besinning oor breë beleid en die toepassing daarvan neerkom. Daarom gaan ek my probeer bepaal by hooftrekke van ons beleid van veelvolkige ontwikkeling en uitgeb...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1968
|
| In: |
Koers
Year: 1968, Volume: 35, Issue: 5/6, Pages: 305-319 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Die onderwerp wat ek moet bespreek, is: „Perspektief op die Bantoetuislande”. Ek wil dit graag op so ’n wyse vertolk dat dit eintlik op ’n besinning oor breë beleid en die toepassing daarvan neerkom. Daarom gaan ek my probeer bepaal by hooftrekke van ons beleid van veelvolkige ontwikkeling en uitgebreide besonderhede vermy. Hoewel Bantoetuislande ’n sleutelbegrip is, is daar ander fasette in die beleidstoepassing wat gepaard gaan met Bantoetuislande en selfs voor die geografiese omlyning daarvan ons aandag verdien. Deur net die ekonomiese afhanklikheid van sommige van ons onafhanklike buurstate in oënskou te neem, kan besef word dat die skepping van ’n aantal afgeslote tuislande sonder meer nie die finale antwoord is nie. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v35i5/6.1393 |