RT Article T1 Die militêre en strategiese posisie van die republiek van Suid Afrika JF Koers VO 36 IS 2 SP 148 OP 155 A1 Botha, Edele P. W. LA Undetermined YR 1968 UL https://ixtheo.de/Record/1936640465 AB Strategie is nie, soos die ou uitgediende begrip daarvan dit wou hê, ’n enkele skerp omlynde dogma nie. Dis ’n logiese denkwyse waarvan die doel is om ’n opponerende wil te oorwin. Strategie is dus die nasionale wil van ’n staat in operasionele hoedanigheid. Daarom sou dit ’n rampspoedige benadering vir ’n land soos Suid-Afrika wees om die begrip strategie as beperk tot die militêre terrein te sien. Gevolglik strek strategie oor die hele geïntegreerde terrein van die politiek, die diplomasie, die ekonomie, die psigologic sowel as die terreine van die veiligheidsmagte. DO 10.4102/koers.v36i2.1289