RT Article T1 Die optrede van die kommunistiese moondhede met betrekking tot afrika JF Koers VO 36 IS 2 SP 94 OP 119 A1 Coetzee, J. H. LA Undetermined YR 1968 UL https://ixtheo.de/Record/1936640430 AB Aanvanklik twee verduidelikende opmerkings oor die onderwerp. Die bewoording kommunistiese moondhede word met opset gebruik, soos later sal blyk, omdat dit m.i. om méér as 'n blote optrede van en om die verbreiding van die kommunisme as ideologie gaan. Ter wille van ’n noodsaaklike beperking word die fokus hoofsaaklik gerig op die twee leidende kommunistiese moondhede, Rusland en China. DO 10.4102/koers.v36i2.1280