Onderwysersopleiding*

In die geskiedenis kom die verskynsel telkens voor dat besondere aandag aan die onderwys geskenk word in krisistye wanneer materiële teëslae ondervind word of wanneer ’n lewensbeskouing wat lank gehuldig is, teleurstel. Dit is dan ook begryplik dat die onderwys in die huidige tydstip van die dreigen...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Toit, G. J. du (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1968
In: Koers
Year: 1968, Volume: 36, Issue: 3, Pages: 178-200
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)

MARC

LEADER 00000naa a22000002c 4500
001 1936640384
003 DE-627
005 20250924055604.0
007 cr uuu---uuuuu
008 250924s1968 xx |||||o 00| ||und c
024 7 |a 10.4102/koers.v36i3.1296  |2 doi 
035 |a (DE-627)1936640384 
035 |a (DE-599)KXP1936640384 
040 |a DE-627  |b ger  |c DE-627  |e rda 
084 |a 1  |2 ssgn 
100 1 |a Toit, G. J. du  |e VerfasserIn  |4 aut 
245 1 0 |a Onderwysersopleiding* 
264 1 |c 1968 
336 |a Text  |b txt  |2 rdacontent 
337 |a Computermedien  |b c  |2 rdamedia 
338 |a Online-Ressource  |b cr  |2 rdacarrier 
520 |a In die geskiedenis kom die verskynsel telkens voor dat besondere aandag aan die onderwys geskenk word in krisistye wanneer materiële teëslae ondervind word of wanneer ’n lewensbeskouing wat lank gehuldig is, teleurstel. Dit is dan ook begryplik dat die onderwys in die huidige tydstip van die dreigende verval van Westerse gesag deur toonaangewende lande aan indringende ondersoek onderwerp word. Bloot as verteenwoordiger van die Westerse beskawing in Afrika sou die Republiek van Suid-Afrika dus al dringende aandag aan die vraagstuk moes skenk van hoe die onderwys en opvoeding ten voordeligste aangewend kan word om die toenemende verval te help stuit en ’n nuwe periode van vooruitgang en beskawingsgroei teweeg te probeer bring. Maar die blanke volk hier te lande verkeer nog in ’n veel eiesoortiger en kwesbaarder posisie as die meeste Westerse nasies van wie hy afstam. Die feit bly staan dat ons ons vorm van beskawing nog nie onomkeerbaar in hierdie land gevestig het nie. Meer as enige land van Europa of die Nuwe Wêreld staan ons in gevaar van oorrompeling deur barbarisme wat van buite dreig. Om die rede kan ons miskien minder as enige ander land bekostig dat daar interne onsekerheid is oor wat ons as enkelinge en as volk nastreef, want dit kan in sy konsekwensie slegs tot twyfel en gebrek aan eenheid lei. As ons hierby voeg die noodsaaklikheid om binne dekades oor te skakel na ’n nog gekompliseerder nywerheidsamelewing, om ’n nuwe en menswaardige bedeling uit te bou vir die saambestaan van rasse van Europese, inheemse en Asiatiese oorsprong, elk met sy eie kulturele en tradisionele agtergrond, en om die volgehoue en toenemende internasionale druk op ons beleid die hoof te bied, dan is die omvang wat die onderwystaak in hierdie land aanneem duiselingwekkend. 
773 0 8 |i Enthalten in  |t Koers  |d Centurion : South African Publ., 1934  |g 36(1968), 3, Seite 178-200  |h Online-Ressource  |w (DE-627)387481478  |w (DE-600)2145751-7  |w (DE-576)380443740  |x 2304-8557  |7 nnas 
773 1 8 |g volume:36  |g year:1968  |g number:3  |g pages:178-200 
856 |u https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/download/1296/1402  |x unpaywall  |z Vermutlich kostenfreier Zugang  |h publisher [deprecated] 
856 4 0 |u https://doi.org/10.4102/koers.v36i3.1296  |x Resolving-System  |z kostenfrei  |3 Volltext 
856 4 0 |u https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1296  |x Verlag  |z kostenfrei  |3 Volltext 
912 |a NOMM 
935 |a mteo 
951 |a AR 
ELC |a 1 
LOK |0 000 xxxxxcx a22 zn 4500 
LOK |0 001 4775439103 
LOK |0 003 DE-627 
LOK |0 004 1936640384 
LOK |0 005 20250924055604 
LOK |0 008 250924||||||||||||||||ger||||||| 
LOK |0 035   |a (DE-Tue135)IxTheo#2025-08-27#22758D338D0C390FCC9D3BB810156AA9D3888D57 
LOK |0 040   |a DE-Tue135  |c DE-627  |d DE-Tue135 
LOK |0 092   |o n 
LOK |0 852   |a DE-Tue135 
LOK |0 852 1  |9 00 
LOK |0 935   |a ixrk  |a ixzs  |a zota 
OAS |a 1 
ORI |a TA-MARC-ixtheoa001.raw