Psigologiese benadering van pastorale arbeid

In die spreektaal van ons Afrikaanse kerke is ons lief om die bedienaar van die Woord aan te dui as „die predikant”, „die leraar” of „die dominee”. Miskien plaas ons met hierdie semantiese gebruik van terme wat lering en proklamering impliseer, ’n ongelukkige klem op die preekamp. Daarteenoor, het o...

Πλήρης περιγραφή

Αποθηκεύτηκε σε:  
Λεπτομέρειες βιβλιογραφικής εγγραφής
Κύριος συγγραφέας: Strümpfer, D. J. (Συγγραφέας)
Τύπος μέσου: Ηλεκτρονική πηγή Άρθρο
Γλώσσα:Μη καθορισμένη γλώσσα
Έλεγχος διαθεσιμότητας: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Έκδοση: 1969
Στο/Στη: Koers
Έτος: 1969, Τόμος: 36, Τεύχος: 4, Σελίδες: 225-245
Διαθέσιμο Online: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Περιγραφή
Σύνοψη:In die spreektaal van ons Afrikaanse kerke is ons lief om die bedienaar van die Woord aan te dui as „die predikant”, „die leraar” of „die dominee”. Miskien plaas ons met hierdie semantiese gebruik van terme wat lering en proklamering impliseer, ’n ongelukkige klem op die preekamp. Daarteenoor, het ons semanties miskien iets te leer van die Pinkstersektes wat die benaming „pastoor” verkies, of die Amerikaanse ge­ bruik van die term „the pastor”. Ons is wel lief om te praat van „ons herder en leraar”. Veelal word die herderlike, of pastorale, deel van die taak van die bedienaar van die Woord egter in sy eie gedagtes, asook in die gedagtes van sy gemeentelede, deur die leraarskap op die agtergrond gedwing. Al te dikwels word hy deur gemeentelede beskou as iemand wat op Sondag op die kansel gesien moet word en wat niks met die res van hul lewens te doen het nie. Herstel van die pastoraat sal deel moet wees van die proses om die ontkerstening van die hedendaagse lewe teen te gaan.
ISSN:2304-8557
Περιλαμβάνει:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v36i4.1303