Betroubare ankers in ’n soekende opvoedkundige wêreld
Die sentrale tema vir hierdie reeks interfakultêre lesings is kultuurbestemming. Die tema word dan sekerlik toegespits op die spesifieke gesigspunt van ons Universiteit. En dan mag ons die tema sekerlik so stel: die Christelik-Afrikaanse kultuurbestemming. Van die gesigspunt gesien sal my besondere...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1969
|
| In: |
Koers
Year: 1969, Volume: 36, Issue: 5, Pages: 337-352 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Die sentrale tema vir hierdie reeks interfakultêre lesings is kultuurbestemming. Die tema word dan sekerlik toegespits op die spesifieke gesigspunt van ons Universiteit. En dan mag ons die tema sekerlik so stel: die Christelik-Afrikaanse kultuurbestemming. Van die gesigspunt gesien sal my besondere bydrae sekerlik gaan oor die plek van die Christelike opvoeding in die verwesenliking en uitbouing van die Afrikaanse kultuur met die oog op ons Christelik-nasionale grondgedagte. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v36i5.1323 |