’n perspektief op ’n Suid-Afrikaanse bydrae tot die teologie
Voordat ek oorgaan tot die behandeling van die onderwerp is ’n paar inleidende opmerkinge noodsaaklik. Uit die korrespondensie van die Universiteitsowerheid in verband met hierdie voordrag moet ek die aandag op twee sake vestig. In die eerste plek is die volgende ruimte gelaat aan die referente: „Wa...
| Autore principale: | |
|---|---|
| Tipo di documento: | Elettronico Articolo |
| Lingua: | Lingua non determinata |
| Verificare la disponibilità: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Pubblicazione: |
1969
|
| In: |
Koers
Anno: 1969, Volume: 36, Fascicolo: 5, Pagine: 324-336 |
| Accesso online: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Riepilogo: | Voordat ek oorgaan tot die behandeling van die onderwerp is ’n paar inleidende opmerkinge noodsaaklik. Uit die korrespondensie van die Universiteitsowerheid in verband met hierdie voordrag moet ek die aandag op twee sake vestig. In die eerste plek is die volgende ruimte gelaat aan die referente: „Waar die geagte sprekers dit nodig vind kan hulle binne die raamwerk van die onderwerpe ’n eie formulering daarstel”. Ek het dit as noodsaaklik geag om van hierdie reg gebruik te maak. Die onderwerp het oorspronklik gelui: ’n Perspektief op ’n teologie uit Suid-Afrikaanse bodem. Om verskeie redes Icon ek my met hierdie formulering nie vereenselwig nie. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Comprende: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v36i5.1320 |