Eerstejaarstudente en die P.U. vir C.H.O

Na die Tweede Wêreldoorlog het daar in Suid-Afrika en feitlik alle ander lande ’n buitengewone toestroming van studente na universiteite en kolleges plaasgevind. Ná die V.S.A. is die toegangspersentasie van studente na ons Suid-Afrikaanse universiteite inderdaad die hoogste in die wêreld. Twee onder...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Dyk, T. A. van (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1969
In: Koers
Year: 1969, Volume: 37, Issue: 1, Pages: 76-82
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Na die Tweede Wêreldoorlog het daar in Suid-Afrika en feitlik alle ander lande ’n buitengewone toestroming van studente na universiteite en kolleges plaasgevind. Ná die V.S.A. is die toegangspersentasie van studente na ons Suid-Afrikaanse universiteite inderdaad die hoogste in die wêreld. Twee ondersoeke wat onafhanklik van mekaar in die R.S.A. uitgevoer is, het aangetoon dat oor ’n periode van 10 jaar meer as 80% van dié wat matrikuleer as universiteitstudente geregistreer word. In 1955 het dr. A. L. Kotzé, die huidige Direkteur van Onderwys in Transvaal, bekend gemaak dat 78% van dié leerlinge wat aan die einde van 1954 gematrikuleer het, tot inrigtings vir Hoër Onderwys toegetree het.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v37i1.1293