RT Article T1 Die opvoedingstaak van die universiteit JF Koers VO 37 IS 5 SP 349 OP 360 A1 Preller, S. J. LA Undetermined YR 1970 UL https://ixtheo.de/Record/1936639882 AB Die vraag na die opvoedingstaak van die universiteit is onafskeidelik verbonde aan die siening wat gehuldig word aangaande die opvoeding, die student en die universiteit. Dit is derhalwe nodig om vooraf hierdie begrippe in oënskou te neem. Met inagneming van die beskikbare tyd daartoe, sal die drie begrippe slegs kursories en in so ’n mate ontleed word as wat nodig is om die sentrale tema te belig. DO 10.4102/koers.v37i5.1338