RT Article T1 Die beroepstaak van die universiteit JF Koers VO 37 IS 5 SP 332 OP 348 A1 Bingle, H. J. J. LA Undetermined YR 1970 UL https://ixtheo.de/Record/1936639874 AB Die universiteit is ’n instelling wat al meermale as een van die belangrikste erfenisse van die Westerse wêreld uit die Middeleeue bestempel is. Dit tel al honderde jare en tog het daarin nie werklike wesensverandering plaasgevind nie. Hiermee word nie bedoel dat daar nie ontwikkeling op die vlak van die tersiêre onderwys gedurende al die eeue was nie. Inteendeel, daar is sonder twyfel min instellings wat so in omvang toegeneem en in wese verdiep en verfyn is as juis die universiteit — en met dit alles sonder om van aard te verander. DO 10.4102/koers.v37i5.1337