Die beroepstaak van die universiteit

Die universiteit is ’n instelling wat al meermale as een van die belangrikste erfenisse van die Westerse wêreld uit die Middeleeue bestempel is. Dit tel al honderde jare en tog het daarin nie werklike wesensverandering plaasgevind nie. Hiermee word nie bedoel dat daar nie ontwikkeling op die vlak va...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Bingle, H. J. J. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1970
In: Koers
Year: 1970, Volume: 37, Issue: 5, Pages: 332-348
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die universiteit is ’n instelling wat al meermale as een van die belangrikste erfenisse van die Westerse wêreld uit die Middeleeue bestempel is. Dit tel al honderde jare en tog het daarin nie werklike wesensverandering plaasgevind nie. Hiermee word nie bedoel dat daar nie ontwikkeling op die vlak van die tersiêre onderwys gedurende al die eeue was nie. Inteendeel, daar is sonder twyfel min instellings wat so in omvang toegeneem en in wese verdiep en verfyn is as juis die universiteit — en met dit alles sonder om van aard te verander.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v37i5.1337