RT Article T1 Perspektief JF Koers VO 37 IS 6 SP 391 OP 394 A1 Coetzee, W. N. LA Undetermined YR 1970 UL https://ixtheo.de/Record/1936639866 AB Dit is ’n voorreg om in die uitgawe ’n rede van die Rektor van die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk te plaas. Hierdie rede is gelewer by geleentheid van die eeufeesviering van die Teologiese Skool verlede jaar. Na lees en herlees is ek getref deur die rykdom en omvangrykheid van die inhoud daarvan, en die leser word aangeraai om die gedagtegange in die stuk met konsentrasie te peil. Dit is ook ’n genoeë dat hierlangs ’n studie oor ’n aspek van die regswetenskap kan staan. DO 10.4102/koers.v37i6.1341