Normatiwiteit versus neutraliteit in die handelswetenskappe
Die sondeval van die mens het ’n tydperk van stryd ontsluit; dit is die stryd tussen die mag van die lig en die mag van die duisiternis wat hom telkens in nuwe en meer manifestasies openbaar het. Daarom kon die Collegium Studiosorum Veritas van die Utrechtse Universiteit in die voorwoord tot die bun...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1974
|
| In: |
Koers
Year: 1974, Volume: 39, Issue: 2, Pages: 78-101 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Die sondeval van die mens het ’n tydperk van stryd ontsluit; dit is die stryd tussen die mag van die lig en die mag van die duisiternis wat hom telkens in nuwe en meer manifestasies openbaar het. Daarom kon die Collegium Studiosorum Veritas van die Utrechtse Universiteit in die voorwoord tot die bundel voordragte wat by geleentheid van sy 12e lustrum onder die titel „Geloof en Wetenschap” gehou is, as volg verwys na die openbaring van hierdie stryd op wetenskapsterrein: „Sinds tientallen jaren immers is de verhouding tussen geloof en wetenschap het vraagstuk, waarmee generaties van Christelijke wetenschapsbeoefenaars en studenten hebben geworsteld. Aan dit onderwerp zijn tallose redevoeringen en eindeloze debatten gewijd sedert de natuurwetenschappen in de laatste helft van de vorige eeu zulk een overweldigende vlucht namen. De verbazing, die de mens vervulde toen hij ontdekte welke mogelijkheden er in de natuur verborgen lagen, zwol aan tot een hybris, die God dood verklaarde en de hemel onbewoond”. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v39i2.1261 |