RT Article T1 Kind, religie en boek JF Koers VO 39 IS 3 SP 115 OP 126 A1 Steenberg, E. LA Undetermined YR 1974 UL https://ixtheo.de/Record/1936639718 AB Al sou ’n agnostikus of Kommunis ook op die teendeel hoop, bestaan daar eenvoudig nie so iets soos ’n kind sonder religieuse elemente in sy samestelling nie. Hipoteties kan dus beweer word dat, omdat die kind van religie nooit heeltemal losgemaak kan word nie, dié uiters belangrike element ook in sy literatuur ’n neerslag behoort te vind. Of dit inderdaad aangetref word, is egter ’n ander saak. Dis nodig om eers vas te stel wát die kind se religieuse instelling behels. DO 10.4102/koers.v39i3.1263