RT Article T1 Opleiding in omgewingskunde en bedryfshigiëne JF Koers VO 40 IS 2 SP 131 OP 145 A1 Pretorius, P. J. LA Undetermined YR 1975 UL https://ixtheo.de/Record/1936639556 AB Die mens staan in ’n besondere verhouding tot sy omgewing. Hy is deel van die omgewing maar is ook daarbuite. Hy neem deel aan al die wisselwerkings tussen die omgewing en homself maar hy beskik ook oor die vermoë om hom te isoleer en om die omgewing te verander, ten goede of ten kwade. Die mens het ’n roeping om die veranderinge in ’n sekere rigting te stuur, die regte rigting. Hiervoor is kennis nodig om die meganismes waarvolgens die wisselwerkings plaasvind te begryp en die koers waarheen gestuur moet word te kan bepaal. DO 10.4102/koers.v40i2.823