Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens. Deel II

Die vooruitgang van die mediese wetenskap het toenemend terapeutiese tegnieke en metodes opgelewer wat dikwels met konvensionele denke en norme in botsing gekom het, voordat hulle uiteindelik deur die gemeenskap in ’n mindere of meerdere mate aanvaar is. Byvoorbeeld die eerste toediening van verdowi...

Descrizione completa

Salvato in:  
Dettagli Bibliografici
Autore principale: Hitzeroth, H. W. (Autore)
Tipo di documento: Elettronico Articolo
Lingua:Lingua non determinata
Verificare la disponibilità: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Pubblicazione: 1975
In: Koers
Anno: 1975, Volume: 40, Fascicolo: 2, Pagine: 114-130
Accesso online: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)

MARC

LEADER 00000naa a22000002c 4500
001 1936639548
003 DE-627
005 20250924055602.0
007 cr uuu---uuuuu
008 250924s1975 xx |||||o 00| ||und c
024 7 |a 10.4102/koers.v40i2.821  |2 doi 
035 |a (DE-627)1936639548 
035 |a (DE-599)KXP1936639548 
040 |a DE-627  |b ger  |c DE-627  |e rda 
084 |a 1  |2 ssgn 
100 1 |a Hitzeroth, H. W.  |e VerfasserIn  |4 aut 
245 1 0 |a Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens. Deel II 
264 1 |c 1975 
336 |a Text  |b txt  |2 rdacontent 
337 |a Computermedien  |b c  |2 rdamedia 
338 |a Online-Ressource  |b cr  |2 rdacarrier 
520 |a Die vooruitgang van die mediese wetenskap het toenemend terapeutiese tegnieke en metodes opgelewer wat dikwels met konvensionele denke en norme in botsing gekom het, voordat hulle uiteindelik deur die gemeenskap in ’n mindere of meerdere mate aanvaar is. Byvoorbeeld die eerste toediening van verdowingsmiddels tydens die geboorteproses deur die medikus Simpson (Edinburgh in 1842) het destyds van die publiek en die kerk ’n hewige reaksie ontlok. Daar is destyds onder andere die Bybelse argument aangevoer: “Met smarte sal jy kinders (moet) baar” (Genesis, 3:16). Skaars 50 jaar gelede is Margaret Sanger in die tronk gesit omdat sy geboortebeperking in die openbaar bepleit het terwyl die stigting van ’n “Institute of Family Planning” deur Marie Stopes in Londen destyds as ’n openbare skandaal beskou is. Hierdie episodes is vandag feitlik vergete geskiedenis maar hulle dokumenteer die drastiese verandering wat daar in die algemeen t.o.v. tradisionele opvattinge en norme in hierdie verband ingetree het. 
773 0 8 |i Enthalten in  |t Koers  |d Centurion : South African Publ., 1934  |g 40(1975), 2, Seite 114-130  |h Online-Ressource  |w (DE-627)387481478  |w (DE-600)2145751-7  |w (DE-576)380443740  |x 2304-8557  |7 nnas 
773 1 8 |g volume:40  |g year:1975  |g number:2  |g pages:114-130 
856 4 0 |u https://doi.org/10.4102/koers.v40i2.821  |x Resolving-System  |z kostenfrei  |3 Volltext 
856 4 0 |u https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/821  |x Verlag  |z kostenfrei  |3 Volltext 
912 |a NOMM 
935 |a mteo 
951 |a AR 
ELC |a 1 
LOK |0 000 xxxxxcx a22 zn 4500 
LOK |0 001 4775438204 
LOK |0 003 DE-627 
LOK |0 004 1936639548 
LOK |0 005 20250924055602 
LOK |0 008 250924||||||||||||||||ger||||||| 
LOK |0 035   |a (DE-Tue135)IxTheo#2025-08-27#9817C8A66F43E1062E38A64DF74A57AB8B59F7C3 
LOK |0 040   |a DE-Tue135  |c DE-627  |d DE-Tue135 
LOK |0 092   |o n 
LOK |0 852   |a DE-Tue135 
LOK |0 852 1  |9 00 
LOK |0 935   |a ixrk  |a ixzs  |a zota 
OAS |a 1 
ORI |a TA-MARC-ixtheoa001.raw