Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens. Deel II
Die vooruitgang van die mediese wetenskap het toenemend terapeutiese tegnieke en metodes opgelewer wat dikwels met konvensionele denke en norme in botsing gekom het, voordat hulle uiteindelik deur die gemeenskap in ’n mindere of meerdere mate aanvaar is. Byvoorbeeld die eerste toediening van verdowi...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1975
|
| In: |
Koers
Year: 1975, Volume: 40, Issue: 2, Pages: 114-130 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Die vooruitgang van die mediese wetenskap het toenemend terapeutiese tegnieke en metodes opgelewer wat dikwels met konvensionele denke en norme in botsing gekom het, voordat hulle uiteindelik deur die gemeenskap in ’n mindere of meerdere mate aanvaar is. Byvoorbeeld die eerste toediening van verdowingsmiddels tydens die geboorteproses deur die medikus Simpson (Edinburgh in 1842) het destyds van die publiek en die kerk ’n hewige reaksie ontlok. Daar is destyds onder andere die Bybelse argument aangevoer: “Met smarte sal jy kinders (moet) baar” (Genesis, 3:16). Skaars 50 jaar gelede is Margaret Sanger in die tronk gesit omdat sy geboortebeperking in die openbaar bepleit het terwyl die stigting van ’n “Institute of Family Planning” deur Marie Stopes in Londen destyds as ’n openbare skandaal beskou is. Hierdie episodes is vandag feitlik vergete geskiedenis maar hulle dokumenteer die drastiese verandering wat daar in die algemeen t.o.v. tradisionele opvattinge en norme in hierdie verband ingetree het. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v40i2.821 |