Die wysgerige konsepsie van Thomas Van Aquino. Deel I: Sy Ontologie

Die arbeid van Thomas kan met dié van ’n elektriese trans- formator vergelyk word. Hy vang die strome van die verlede op en bring die worsteling en besinning van vele eeue in ’n sekere sin tot ’n afsluiting en ’n definitiewe resultaat. Die gedagtestrominge van die verlede word deur hom saamgebun- de...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Walt, Barend Johannes van der 1939- (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1976
In: Koers
Year: 1976, Volume: 41, Issue: 2, Pages: 73-82
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die arbeid van Thomas kan met dié van ’n elektriese trans- formator vergelyk word. Hy vang die strome van die verlede op en bring die worsteling en besinning van vele eeue in ’n sekere sin tot ’n afsluiting en ’n definitiewe resultaat. Die gedagtestrominge van die verlede word deur hom saamgebun- del en getransformeer tot ’n magtige konsepsie: so kragtig dat die impulse daarvan tot op die hede waameembaar is. Die weerklanke van sy gedagte klink deur tot vandag toe — nie net binne die Rooms-Katolieke Kerk, waar sy filosofie tot amptelike leer verklaar is nie, maar ook daarbuite.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v41i2.1237