Berge, word lug! Werklikheid, word water
Breyten Breytenbach is vandag erg omstrede; sy werk ook. Omstrede in die eerste instansie om sy politieke betrokkenheid. Hy skryf iramers (of haal aan) "The duty of the artist is to overthrow his government" (Boom p 119). Sy digbundel Skrytj om 'n sinkende skip blou te verf (1972) is...
| Autore principale: | |
|---|---|
| Tipo di documento: | Elettronico Articolo |
| Lingua: | Lingua non determinata |
| Verificare la disponibilità: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Pubblicazione: |
1976
|
| In: |
Koers
Anno: 1976, Volume: 41, Fascicolo: 3/4, Pagine: 150-167 |
| Accesso online: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
MARC
| LEADER | 00000naa a22000002c 4500 | ||
|---|---|---|---|
| 001 | 1936639254 | ||
| 003 | DE-627 | ||
| 005 | 20250924055602.0 | ||
| 007 | cr uuu---uuuuu | ||
| 008 | 250924s1976 xx |||||o 00| ||und c | ||
| 024 | 7 | |a 10.4102/koers.v41i3/4.1243 |2 doi | |
| 035 | |a (DE-627)1936639254 | ||
| 035 | |a (DE-599)KXP1936639254 | ||
| 040 | |a DE-627 |b ger |c DE-627 |e rda | ||
| 084 | |a 1 |2 ssgn | ||
| 100 | 1 | |a Viljoen, Hein |e VerfasserIn |4 aut | |
| 245 | 1 | 0 | |a Berge, word lug! Werklikheid, word water |
| 264 | 1 | |c 1976 | |
| 336 | |a Text |b txt |2 rdacontent | ||
| 337 | |a Computermedien |b c |2 rdamedia | ||
| 338 | |a Online-Ressource |b cr |2 rdacarrier | ||
| 520 | |a Breyten Breytenbach is vandag erg omstrede; sy werk ook. Omstrede in die eerste instansie om sy politieke betrokkenheid. Hy skryf iramers (of haal aan) "The duty of the artist is to overthrow his government" (Boom p 119). Sy digbundel Skrytj om 'n sinkende skip blou te verf (1972) is om politieke redes verbied - twee jaar nadat dit verskyn het. Sy jongste prosaboek, 'n Seisoen in die paradys (ironiese sinspeling op Rimbaud se Une Saison en enfer), sal - uit vrees vir sensuur om politieke redes - waarskynlik nooit verskyn nie (Anon 1975a kol 1). 'n Paar hoofstukke daarvan het darem al in Rapport verskyn (Breytenbach 1974c). By sy verhoor in Pretoria het Breytenbach onder andere om verskoning gevra vir die dinge wat hy in Skryt geskryf het, maar dit het sy omstredenheid eerder vererger. Hierdie dinge mag nie uit die oog verloor word nie, omdat dit neig om die oordeel oor sy werk te vertroebel. | ||
| 773 | 0 | 8 | |i Enthalten in |t Koers |d Centurion : South African Publ., 1934 |g 41(1976), 3/4, Seite 150-167 |h Online-Ressource |w (DE-627)387481478 |w (DE-600)2145751-7 |w (DE-576)380443740 |x 2304-8557 |7 nnas |
| 773 | 1 | 8 | |g volume:41 |g year:1976 |g number:3/4 |g pages:150-167 |
| 856 | |u https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/download/1243/1351 |x unpaywall |z Vermutlich kostenfreier Zugang |h publisher [deprecated] | ||
| 856 | 4 | 0 | |u https://doi.org/10.4102/koers.v41i3/4.1243 |x Resolving-System |z kostenfrei |3 Volltext |
| 856 | 4 | 0 | |u https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1243 |x Verlag |z kostenfrei |3 Volltext |
| 912 | |a NOMM | ||
| 935 | |a mteo | ||
| 951 | |a AR | ||
| ELC | |a 1 | ||
| LOK | |0 000 xxxxxcx a22 zn 4500 | ||
| LOK | |0 001 4775437895 | ||
| LOK | |0 003 DE-627 | ||
| LOK | |0 004 1936639254 | ||
| LOK | |0 005 20250924055602 | ||
| LOK | |0 008 250924||||||||||||||||ger||||||| | ||
| LOK | |0 035 |a (DE-Tue135)IxTheo#2025-08-27#92A6E6AC31E63C487D60C0EA95B169268115BE82 | ||
| LOK | |0 040 |a DE-Tue135 |c DE-627 |d DE-Tue135 | ||
| LOK | |0 092 |o n | ||
| LOK | |0 852 |a DE-Tue135 | ||
| LOK | |0 852 1 |9 00 | ||
| LOK | |0 935 |a ixrk |a ixzs |a zota | ||
| OAS | |a 1 | ||
| ORI | |a TA-MARC-ixtheoa001.raw | ||