Die wysgerige konsepsie van Thomas van Aquino

Samevattend is tot dusver die volgende aangetoon: Die werklikheid vertoon volgens Thomas 'n hierargiese struktuur. Daar is verskillende grade van syn. God is die hoogste, die volheid van syn, en by die laere synsniveaus is daar steeds 'n verdere verwydering van hierdie synsvolmaaktheid in...

Descrizione completa

Salvato in:  
Dettagli Bibliografici
Autore principale: Aquino, Thomas Van (Autore)
Tipo di documento: Elettronico Articolo
Lingua:Lingua non determinata
Verificare la disponibilità: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Pubblicazione: 1976
In: Koers
Anno: 1976, Volume: 41, Fascicolo: 3/4, Pagine: 133-149
Accesso online: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)

MARC

LEADER 00000naa a22000002c 4500
001 1936639246
003 DE-627
005 20250924055602.0
007 cr uuu---uuuuu
008 250924s1976 xx |||||o 00| ||und c
024 7 |a 10.4102/koers.v41i3/4.1242  |2 doi 
035 |a (DE-627)1936639246 
035 |a (DE-599)KXP1936639246 
040 |a DE-627  |b ger  |c DE-627  |e rda 
084 |a 1  |2 ssgn 
100 1 |a Aquino, Thomas Van  |e VerfasserIn  |4 aut 
245 1 4 |a Die wysgerige konsepsie van Thomas van Aquino 
264 1 |c 1976 
336 |a Text  |b txt  |2 rdacontent 
337 |a Computermedien  |b c  |2 rdamedia 
338 |a Online-Ressource  |b cr  |2 rdacarrier 
520 |a Samevattend is tot dusver die volgende aangetoon: Die werklikheid vertoon volgens Thomas 'n hierargiese struktuur. Daar is verskillende grade van syn. God is die hoogste, die volheid van syn, en by die laere synsniveaus is daar steeds 'n verdere verwydering van hierdie synsvolmaaktheid in die rigting van absolute afwesigheid van syn. Hierdie synshiërargie is volgens die vorm-materieskema opgebou. Die materie in die hoëre synslaag word vorm vir die laere, of omgekeerd: die vorm van die laere is die materie vir die hoëre dinge. God is absoluut suiwer vorm of wet (essensie). Die vorme van die dinge is die goddelike wet (genoem exemplar, similitudo, ratio, verbum of imago ) wat deur God daarin geskape is. God druk op dié wyse sy gelykenis op kreatuur.like wyse uit. Sy absolute volmaaktheid kan alleen tot uitdrukking gebring word deur 'n veelheid en verskeidenheid van geskape dinge. God word deur Thomas die causa effiaiens en exemplaris genoem. Die verhouding tussen Skepper en geskape werklikheid is dus dié van oorsaak en gevolg. As gevolg van sy wetsidee word daar deur Thomas dus nie duidelik tussen Skepper en skepping onderskei nie, want skepping beteken volgens hom onder andere dat God iets goddeliks (die wet) in die dinge lê. Via die goddelike wet in die dinge ingeskape, is daar 'n sekere kontinuiteit tussen God en kosmos. 
773 0 8 |i Enthalten in  |t Koers  |d Centurion : South African Publ., 1934  |g 41(1976), 3/4, Seite 133-149  |h Online-Ressource  |w (DE-627)387481478  |w (DE-600)2145751-7  |w (DE-576)380443740  |x 2304-8557  |7 nnas 
773 1 8 |g volume:41  |g year:1976  |g number:3/4  |g pages:133-149 
856 |u https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/download/1242/1350  |x unpaywall  |z Vermutlich kostenfreier Zugang  |h publisher [deprecated] 
856 4 0 |u https://doi.org/10.4102/koers.v41i3/4.1242  |x Resolving-System  |z kostenfrei  |3 Volltext 
856 4 0 |u https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1242  |x Verlag  |z kostenfrei  |3 Volltext 
912 |a NOMM 
935 |a mteo 
951 |a AR 
ELC |a 1 
LOK |0 000 xxxxxcx a22 zn 4500 
LOK |0 001 4775437887 
LOK |0 003 DE-627 
LOK |0 004 1936639246 
LOK |0 005 20250924055602 
LOK |0 008 250924||||||||||||||||ger||||||| 
LOK |0 035   |a (DE-Tue135)IxTheo#2025-08-27#351308920B21993AA70ED03AC6BF45912C3A0604 
LOK |0 040   |a DE-Tue135  |c DE-627  |d DE-Tue135 
LOK |0 092   |o n 
LOK |0 852   |a DE-Tue135 
LOK |0 852 1  |9 00 
LOK |0 935   |a ixrk  |a ixzs  |a zota 
OAS |a 1 
ORI |a TA-MARC-ixtheoa001.raw