Enkele aspekte van die suid-afrikaanse bevolking- en arbeidsituasie

Vanweë tegnologiese ontwikkelings wat die kommunikasie tussen lande bykans vervolmaak, is dit so dat geen land sigself geisoleerd kan beskou of probeer hou van die res van die wêreld nie. Hierdie verbondenheid tussen lande word intenser op die terrein van bevolkings en bevolkingsgroei vanweë die fei...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Schutte, P. C. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1977
In: Koers
Year: 1977, Volume: 42, Issue: 2, Pages: 100-126
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Vanweë tegnologiese ontwikkelings wat die kommunikasie tussen lande bykans vervolmaak, is dit so dat geen land sigself geisoleerd kan beskou of probeer hou van die res van die wêreld nie. Hierdie verbondenheid tussen lande word intenser op die terrein van bevolkings en bevolkingsgroei vanweë die feit dat lande se bevolkingsdigtheid1) in baie gevalle groot verskil toon. Omdat bevol- kingstoenames een van die vemaamste bedreigings vir die mens-dom, asook vir wêreldvrede, inhou, vorm dit een van die mees delikate aangeleenthede waarmee landsowerhede hulself besig hou en gaan dit in die toekoms waarskynlik groot wrywing op intemasionaJe vlak veroorsaak. Die wrywing tussen lande vind normaalweg gestalte in gekamoefleerde geskilpunte oor „diver- se” sake maar word basics veroorsaak deur die vrees vir oorbe- volking en gevolglike hongersnood in sy uiterste graad.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v42i2.1201