Hervorming van die Suid-Afrikaanse huweliksgoederereg*

Dit word vandag allcrwec aanvaar dat die lyd aangebreek hel vir ’n indringende ondorsoek na en ingrypende hervorming van die Suid-Afrikaanse huweliksgoederereg. Die grondslag vir hierdie hervormingsgedagte 16 opgesluit in die byna skouspelagtige om wenteling in die posisie van die vrou oor die afgel...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Vorster, L. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1977
In: Koers
Year: 1977, Volume: 42, Issue: 3, Pages: 191-214
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Dit word vandag allcrwec aanvaar dat die lyd aangebreek hel vir ’n indringende ondorsoek na en ingrypende hervorming van die Suid-Afrikaanse huweliksgoederereg. Die grondslag vir hierdie hervormingsgedagte 16 opgesluit in die byna skouspelagtige om wenteling in die posisie van die vrou oor die afgelope aantal dekades. Die belangrikste faktor in hierdie „emansipasieproses” was ongetwyfeld die geweldige ekonomiese en tegnologiese vooruitgang wat die twintigste eeu kenmerk. R. Leo van den Heever, in ’n insiggewende voordrag voor die Suid-Afrikaanse Regskonferen- sie gehou te Kaapstad in April 1975, het die situasie soos volg saamgevat.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v42i3.1207