RT Article T1 ’n Funksionele benaderingswyse by godsdiensonderrig JF Koers VO 43 IS 2 SP 106 OP 112 A1 Claasen, J. T. LA Undetermined YR 1978 UL https://ixtheo.de/Record/1936638738 AB Helmut Thielicke het êrens opgemerk: “If Protestantism ever dies with a dagger in the back the dagger will be the Protestant sermon”. Met hierdie stelling beklemtoon Thielicke die verband tussen die verlies aan bindingskrag by die Protestantse Christendom in sy tradisionele vorme en die gehalte of kwaliteit van die Woordverkondiging. Kundiges is van mening dat daar by die Woordverkondiging gewerk word met uitgediende en ondoeltreffende godsdienstige denk- en aktiwiteitsvorme. In teologiese kringe word die hermeneutiek en prediking onder die soeklig gestel. Hoe die predikant die stem van God hoor en hoe hy dit aan die moderne mens deurgee, het vir die teologie ’n probleemgebied geword. DO 10.4102/koers.v43i2.1151