’n Funksionele benaderingswyse by godsdiensonderrig
Helmut Thielicke het êrens opgemerk: “If Protestantism ever dies with a dagger in the back the dagger will be the Protestant sermon”. Met hierdie stelling beklemtoon Thielicke die verband tussen die verlies aan bindingskrag by die Protestantse Christendom in sy tradisionele vorme en die gehalte of k...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1978
|
| In: |
Koers
Year: 1978, Volume: 43, Issue: 2, Pages: 106-112 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Helmut Thielicke het êrens opgemerk: “If Protestantism ever dies with a dagger in the back the dagger will be the Protestant sermon”. Met hierdie stelling beklemtoon Thielicke die verband tussen die verlies aan bindingskrag by die Protestantse Christendom in sy tradisionele vorme en die gehalte of kwaliteit van die Woordverkondiging. Kundiges is van mening dat daar by die Woordverkondiging gewerk word met uitgediende en ondoeltreffende godsdienstige denk- en aktiwiteitsvorme. In teologiese kringe word die hermeneutiek en prediking onder die soeklig gestel. Hoe die predikant die stem van God hoor en hoe hy dit aan die moderne mens deurgee, het vir die teologie ’n probleemgebied geword. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v43i2.1151 |