RT Article T1 Opmerkings oor Van Huyssteen: Teologie en metode JF Koers VO 43 IS 4 SP 399 OP 406 A1 König, A. LA Undetermined YR 1978 UL https://ixtheo.de/Record/193663869X AB Enersyds is dit ’n voorreg om ’n paar opmerkings oor Van Huyssteen se artikel te maak, omdat dit op ’n skerpsinnige wyse ’n bepaalde probleem in die teologie blootlê wat inderdaad van die allergrootste belang is, en ook in Suid-Afrika tans in die teologiese wandelgange druk bespreek word. DO 10.4102/koers.v43i4.1174