Sosiale etiek en H.G. Stoker se Stryd om die ordes*
Stoker het geen sosiale etiek in sy Die stryd om die ordes van 1942 geskryf nie. Dit is ’n werk oor die samelewingsfilosofie. In twee opsigte het dit wel betekenis vir ’n sosiale etiek. Eerstens bied Stoker se metode van aanpak, asook die doel van die boek pragtige groeipunte vir ’n sosiale etiek. T...
| Autore principale: | |
|---|---|
| Tipo di documento: | Elettronico Articolo |
| Lingua: | Lingua non determinata |
| Verificare la disponibilità: | HBZ Gateway |
| Journals Online & Print: | |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Pubblicazione: |
1978
|
| In: |
Koers
Anno: 1978, Volume: 43, Fascicolo: 4, Pagine: 351-362 |
| Accesso online: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Riepilogo: | Stoker het geen sosiale etiek in sy Die stryd om die ordes van 1942 geskryf nie. Dit is ’n werk oor die samelewingsfilosofie. In twee opsigte het dit wel betekenis vir ’n sosiale etiek. Eerstens bied Stoker se metode van aanpak, asook die doel van die boek pragtige groeipunte vir ’n sosiale etiek. Tweedens bied Stoker se filosofie van die mens en die samelewing implisiete en soms eksplisiete konsekwensies en vingerwysings na ’n sosiale etiek. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Comprende: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v43i4.1169 |