Sosiale etiek en H.G. Stoker se Stryd om die ordes*

Stoker het geen sosiale etiek in sy Die stryd om die ordes van 1942 geskryf nie. Dit is ’n werk oor die samelewingsfilosofie. In twee opsigte het dit wel betekenis vir ’n sosiale etiek. Eerstens bied Stoker se metode van aanpak, asook die doel van die boek pragtige groeipunte vir ’n sosiale etiek. T...

Descripción completa

Guardado en:  
Detalles Bibliográficos
Autor principal: Plessis, P. G. W. du (Autor)
Tipo de documento: Electrónico Artículo
Lenguaje:Lengua no determinada
Verificar disponibilidad: HBZ Gateway
Journals Online & Print:
Gargar...
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Publicado: 1978
En: Koers
Año: 1978, Volumen: 43, Número: 4, Páginas: 351-362
Acceso en línea: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Descripción
Sumario:Stoker het geen sosiale etiek in sy Die stryd om die ordes van 1942 geskryf nie. Dit is ’n werk oor die samelewingsfilosofie. In twee opsigte het dit wel betekenis vir ’n sosiale etiek. Eerstens bied Stoker se metode van aanpak, asook die doel van die boek pragtige groeipunte vir ’n sosiale etiek. Tweedens bied Stoker se filosofie van die mens en die samelewing implisiete en soms eksplisiete konsekwensies en vingerwysings na ’n sosiale etiek.
ISSN:2304-8557
Obras secundarias:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v43i4.1169