RT Article T1 Aborsie: ’n Juridiese, etiese en regsetiese vraagstuk JF Koers VO 43 IS 4 SP 330 OP 350 A1 Barnard, T. A. A1 Plessis, L. M. du A1 Kempff, G. A1 Oosthuizen, G. A2 Plessis, L. M. du A2 Kempff, G. A2 Oosthuizen, G. LA Undetermined YR 1978 UL https://ixtheo.de/Record/1936638657 AB In die geledere van skokkende en onetiese dade in die menslike samelewing, beklee aborsie ’n besondere plek. Vir wetenskaplike doeleindes kan aborsie oor die algemeen gedefinieer word as die skeiding van of afdrywing uit die moederlyf van die „produk” van konsepsie, synde ’n fetus (Geldenhuys, 1974:11; O’Donovan 1975:2). ’n Verdere element van die definisie, wat die blote afdrywing van die vrug gewoonlik kwalifiseer, is dat die fetus, met betrekking tot nageboortelike lewe gesproke, nie lewensvatbaar moes gewees het nie. Met die byvoeging van hierdie element tot die eie definisie word tans egter vertoef ten einde eers die belangrike vraag wanneer lewe ontstaan, te beantwoord. DO 10.4102/koers.v43i4.1167