RT Article T1 Akademie en politiek JF Koers VO 43 IS 4 SP 317 OP 329 A1 Venter, J. J. LA Undetermined YR 1978 UL https://ixtheo.de/Record/1936638649 AB Vroeër is die twee terreine helder onderskei, en soms deur die liberalistiese disintegrasie van kultuur en samelewing byna totaal geskei. Deesdae is die tendens om die twee ineen te laat vloei: Enersyds word van die kant van die totalitêre ideologieë (fascisme, sosialisme, kommunisme, nasionalisme) gepoog om die akademie te verpolitiseer; andersyds word deur die ewe totalitêre akademiese ekspertisme (scientisme en tegnokrasie) hard gewerk om die politiek wetenskaplik te gaan beheers. DO 10.4102/koers.v43i4.1166