Die stelsel van bedryfsvryheid

Daar is in die modeme ekonomieë twee fundamentele verskillende maniere waar op die ekonomiese prosesse gekoordineer kan word: deur die staatsadministrasie en deur die markmeganisme. Die sentraal geadministreerde of geleide ekonomie steun oor die hele linie op owerheidsvoorskrifte en owerheidsbeplann...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Viljoen, S. P. du Toit (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1979
In: Koers
Year: 1979, Volume: 44, Issue: 2, Pages: 147-158
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Daar is in die modeme ekonomieë twee fundamentele verskillende maniere waar op die ekonomiese prosesse gekoordineer kan word: deur die staatsadministrasie en deur die markmeganisme. Die sentraal geadministreerde of geleide ekonomie steun oor die hele linie op owerheidsvoorskrifte en owerheidsbeplanning, vir die koordinasie van die ekonomiese bedrywigheid. Ekonomies word alle bedrywighede voorgeskryf, gelei en beheer. Wat die beheer betref, is die burokrasie gesentraliseerd: inligting stroom na bo, beslissings na benede. Polities is die kader van die sisteem monolities: die staat stel in beginsel belang in alle aktiwiteite van sy onderdane en kan geen enkele eienskap daarvan duld wat nie strook met sy eie aard nie. Hierdie toestand van sake word kragtig gesteun deur ’n geskikte ideologie.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v44i2.1114