RT Article T1 Konsepsie Christelik-nasionaal JF Koers VO 44 IS 2 SP 144 OP 146 A1 Snyman, P. LA Undetermined YR 1979 UL https://ixtheo.de/Record/1936638428 AB In sy artikel soek dr. J.H. van Wyk na ’n omvattender en indringender plaasvervanger vir die begrip Christelik-Nasionaal. Dit doen hy deur: * kritiek te lewer op die naam „Christelik-Nasionaal”; * in die plek daarvan voor te stel die uitdrukking: „Koninkryks-”. Sy artikel getuig van ernstige en oorspronklike denke. ’n Mens kan dan ook waardering hê vir sy bydrae in hierdie verband. Veral sy waarskuwing dat gewaak moet word teen ’n genasionaliseerde Christendom is beslis tydig en nodig. DO 10.4102/koers.v44i2.1113