RT Article T1 Historiese stof in Magersfontein, o Magersfontein! JF Koers VO 44 IS 5 SP 354 OP 371 A1 Minnaar, L. C. LA Undetermined YR 1979 UL https://ixtheo.de/Record/1936638312 AB ’n Werk wat soveel teenstrydige reaksies soos Magersfontein, o Magersfontein uitgelok het, bly ’n tergende uitdaging, vir die wat ’n belangstelling in die letterkunde het, om deur te dring tot die kern en betekenis, die tema, die prinsipe van struktuur en tegnieke, die perspektief wat die skrywer bedoel het om op sy romanwêreld te gee, en tot die wese van die vertelhouding. Dit is geen geringe onderneming nie. DO 10.4102/koers.v44i5.1133