Ontwikkeling binne plurale samelewings
Die ontwikkelingsadministrasie is ’n betreklik nuwe gesig in die vergadering van akademiese dissiplines. En soos wat dit maar met alle nuwelinge gaan, moet ook hy maar soms geniepsige pikke verduur van dissiplines wat reeds ’n status in die aka demiese pik-orde verwerf het. Bepaaldelik is daar somm...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1980
|
| In: |
Koers
Year: 1980, Volume: 45, Issue: 2, Pages: 158-180 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Die ontwikkelingsadministrasie is ’n betreklik nuwe gesig in die vergadering van akademiese dissiplines. En soos wat dit maar met alle nuwelinge gaan, moet ook hy maar soms geniepsige pikke verduur van dissiplines wat reeds ’n status in die aka demiese pik-orde verwerf het. Bepaaldelik is daar sommige beoefenaars van die Publieke Administrasie watsoms(en stellig in ’n oomblik van onhelderheid!) meen dat dié nuweling as indringer uit sý akademiese ruimte geboender moet word (vgl. Cloete, 1979). Dié stiefmoederlike behandeling is haas onbegryplik - veral gesien in die lig van die noodwendige differensiasie van vakwetenskappe met die oog op die ontginning van die werklikheid én die feit dat niemand minder nie as Pu blieke Administrasie self die vaderskap van Ontwikkelingsadministrasie moet aan- vaar. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v45i2.1154 |