RT Article T1 Leipoldt in 1980*) JF Koers VO 45 IS 2 SP 143 OP 157 A1 Viljoen, H. M. LA Undetermined YR 1980 UL https://ixtheo.de/Record/1936638134 AB Oor Leipoldt se veelsydigheid hoef daar nie veel gésê te word nie. Hy was digter, dramaturg, romanskrywer, joemalis, geneesheer, kos- en wynkenner, filantroop, wêreldburger, maar bly tog vir ons in die eerste plek digter. Ons beeld van Leipoldt so oeuvre kan verander - daar is vanjaar al twee “nuwe” werke van hom ontdek - maar as daar iets van Leipoldt behoue sal bly, sal dit eerder sy poësie as sy drama, prosa, joemalistieke werk of kookboeke wees; so lyk dit altans op die oomblik. Daarom beperk ek my to t sy poësie en sal ek nie probeer om u totaalbeeld van sy ryk maar erg ongelyke oeuvre te gee nie. DO 10.4102/koers.v45i2.1153