Die bevordering van geesteswetenskaplike studie*)

Hierdie tema sou op ’n verskeidenheid van wyses aangepak kon word: Eerstens is dit moontlik om planne te bedink op grond waarvan die studentegetalle in die geesteswetenskappe verhoog sou kon word. Tweedens is dit moontlik om ’n soort wetenskaplike rasionalisasie te verskaf vir die feit dat die oënsk...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Botha, M. Elaine (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1980
In: Koers
Year: 1980, Volume: 45, Issue: 2, Pages: 103-120
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Hierdie tema sou op ’n verskeidenheid van wyses aangepak kon word: Eerstens is dit moontlik om planne te bedink op grond waarvan die studentegetalle in die geesteswetenskappe verhoog sou kon word. Tweedens is dit moontlik om ’n soort wetenskaplike rasionalisasie te verskaf vir die feit dat die oënskynlik anachronis- tiese geesteswetenskappe nog steeds aangebied word in ’n tyd waarin die hele samelewing in die teken van die wetenskap en die tegniek staan. Dit sou natuurlik ook moontlik wees om die tema aan te pak vanuit ’n statistiese ontleding van die stand van die geesteswetenskappe en daardeur op tendense en ontwikkelingsrig- tinge te dui. Natuurlik sou daar voldoende grond wees om ook die hele kwessie van die gebrekkige finansiering van die geesteswetenskappe aan die orde te stel en ’n pleidooi te lewer vir beter salariëring van geesteswetenskaplik-geskooldes, beter beurse vir studente in die geesteswetenskappe en beslis meer geleenthede vir na- vorsing in die geesteswetenskappe. Voorts sou die uiteindelike werksituasie van die geesteswetenskaplik-geskoolde in oënskou geneem kon word. Indien daar ’n oor- skot van geesteswetenskaplik-geskooldes bestaan, sou dit geremedieer moes word en indien daar ’n tekort aan dergelike geskooldes sou bestaan, sou planne beraam moes word vir die aanmoediging van studie in hierdie rigting.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v45i2.1149