Die Universiteit en beroepsopleidng
By elke gradedag is daar by die betrokkenes die neiging om terug te dink aan die pad wat hul bekroning voorafgegaan het. Diegene wat hulle met die volwassewording besig hou, weet maar al te goed aan hoeveel voorwaardes oor baie jare voldoen moes word om ’n jongmens by hier die mylpaal te kon bring....
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1980
|
| In: |
Koers
Year: 1980, Volume: 45, Issue: 2, Pages: 93-102 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | By elke gradedag is daar by die betrokkenes die neiging om terug te dink aan die pad wat hul bekroning voorafgegaan het. Diegene wat hulle met die volwassewording besig hou, weet maar al te goed aan hoeveel voorwaardes oor baie jare voldoen moes word om ’n jongmens by hier die mylpaal te kon bring. Aan baie kwaliteitseise in die opvoeding moes voldoen word. Veel meer as voeding, versorging en die voorsien van middele deur die ouers was nodig. Ook ’n bepaalde kwaliteit kontak en gesprekvoering met mekaar en wedersydse aanvaarding en positiewe verwagtings van mekaar was nodig. Ge- leenthede moes voorsien en benut word, selfstandigheid moes deur die ouers toe- gelaat en deur die kinders verdien word, ens. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v45i2.1148 |