Islamitiese wetenskapsbeoefening?*

Die gyselaardrama in Iran het die bestaan van die Islam weer pertinent onder die a andag van die wireld gebring. Sedert hierdie gebeurtenis aan die einde van 1979 het dit ook algaande duidelik geblyk dat die Islam ’n godsdiens is waarmee rekening gehou behoort te word. Dit het verreikende politieke,...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Botha, M. Elaine (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1980
In: Koers
Year: 1980, Volume: 45, Issue: 4, Pages: 280-284
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die gyselaardrama in Iran het die bestaan van die Islam weer pertinent onder die a andag van die wireld gebring. Sedert hierdie gebeurtenis aan die einde van 1979 het dit ook algaande duidelik geblyk dat die Islam ’n godsdiens is waarmee rekening gehou behoort te word. Dit het verreikende politieke, maatskaplike en selfs milit&re en internasionale implikasies. Hier is ’n geestelike mag aan die werk wat potensieel die moontlikheid besit om die wireld in ’n derde wereldoorlog te dompel. Op alle fronte blyk verder ook ’n sterk herlewing van die Islam sodat dit duidelik begin word dat dit ’n mag is waarmee terdefe rekening gehou behoort te word.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v45i4.1176