RT Article T1 Die metodes van verstaan en verklaar in die wetenskapsteorie JF Koers VO 45 IS 4 SP 266 OP 269 A1 Pretorius, A. Von L. LA Undetermined YR 1980 UL https://ixtheo.de/Record/1936637979 AB Ten aanvang moet ons duidelikheid kry oor die terme “ verstaan ” en “ verklaar". Soos ons dit hier gaan gebruik , het hierdie term e spesifieke tegniese betekenisse, wat egter wel gebaseer is op, en tot ’n mate verband hou met die alledaagse betekenisse. Wat die presiese aard van die tegniese konnotasies is, hoop ons om algaande tlaat duidelik word. DO 10.4102/koers.v45i4.1170