RT Article T1 Response op lesing van prof.Wentzel Van Huyssteen JF Koers VO 48 IS 3 SP 214 OP 220 A1 Wyk, J. H. van LA Undetermined YR 1983 UL https://ixtheo.de/Record/1936637367 AB Dit is nie ’n maklike taak om op hierdie prikkelende artikel van prof. Van Huyssteen (VH) te reageer nie. Dieskrywer se gedagtes neem somssulke hoë vlugte dat ek nie altyd seker is of ek horn, ook na herlesing, korrek verstaan nie. Ek gaan ’n paar temas op grond en sells na aanleiding van die voordrag uitlig en kortliks bespreek. Kritiek en waardering word nie altyd eksplisiel verwoord nie maar kom dikwels verskuil ter sprake. DO 10.4102/koers.v48i3.986