RT Article T1 States of emergency JF Koers VO 54 IS 2 SP 226 OP 239 A1 Plessis, W. du A1 Olivier, N. J. J. A2 Olivier, N. J. J. LA English YR 1989 UL https://ixtheo.de/Record/1936635968 AB Noodtoestand. Nood toestand word deesdae as so alle daags en gemeenplasig beskou dat daar nie werklik sprake van diepgaande gesprekvoering en besinning oor die bestaan, inhoud en voortsetting daarvan is nie. Hierdie artik el beoog om 'n oorsig oor die afgelope vier jaar van noodtoestand in Suid -Afrik a te gee. Aanvanklik in 1985 is daar slegs 'n gedeeltelike noodtoestand afgekondig wat later opgehef is. ’ n Algemene noodtoestand is in Junie 1986 afgekondig sedertdien is dit jaarliks in in 1987 en 1988 herafgeko ndig. Die beperkings op individuelevryheid , pers vryheid en die normale regsgang is met elke verdere noodtoestand uitgebrei. Die gevolg hiervan is dat daar slegs by hoë uitsondering 'n beroep op die howe gedoen kan word om ondersoek na die geldigheid van nood toestand maatreëls en verbandhoudende owerheidsoptredes in te stel. DO 10.4102/koers.v54i2.825