RT Article T1 Race discrimination in South Africa: An overview JF Koers VO 54 IS 3 SP 303 OP 318 A1 Olivier, N. J. J. LA English YR 1989 UL https://ixtheo.de/Record/1936635852 AB In hierdie oorsigartikel word die vernaamste verskyningsvorme van rasbepaalde diskriminasie (apartheid) bondig teen die raamwerk van die gelykheidsbeginsel bespreek. Die beginsel (soms ook bekend as die diskriminasieverbod) is in S uid-Afrika van besondere belang gesien die historiese en huidige beklemtoning van ras as primére ordeningskriterium in die Suid-Afrikaanse reg. Die werkwyse wat gevolg word, is om na 'n uiteensetting van die gelykheidsbeginsel in 'n aantal internasionale verdrae, die Gereformeerde Ekumeniese Sinode se Testimony on human rights en die voorgestelde menseregteakte van die Suid-Afrikaanse Regskommissie, n bondige oorsig van 'n aantal verskyningsvorm e van statutére apartheid te gee. Ten slotte word gekonkludeer dat 'n behoorlike en diepgaande proses om die wetgewing en verbandhoudende administratiewe praktyk te herroep, n conditio sine qua non v ir die erkenning en afdwinging van die gelykheidsbeginsel is. DO 10.4102/koers.v54i3.836