Adrio König oor die doel van die openbaring van die wederkoms

Hierdie artikel ondersoek of die vraag na die telos (doel) van die openbaring van Christus se wederkoms in die Nuwe Testament as ’n dogmatiese kwessie beskou moet word. Vorige navorsing deur Van Rhyn (2017) het die telos vanuit ’n eksegeties-openbaringshistoriese perspektief behandel. Hierdie studie...

Πλήρης περιγραφή

Αποθηκεύτηκε σε:  
Λεπτομέρειες βιβλιογραφικής εγγραφής
Κύριος συγγραφέας: Rhyn, H. P. Malan van (Συγγραφέας)
Τύπος μέσου: Ηλεκτρονική πηγή Άρθρο
Γλώσσα:Αφρικάανς
Έλεγχος διαθεσιμότητας: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Έκδοση: 2025
Στο/Στη: Koers
Έτος: 2025, Τόμος: 90, Τεύχος: 1, Σελίδες: 1-12
Άλλες λέξεις-κλειδιά:B Telos
B teleologies
B eskatologie
B eindtyd
B wederkoms
Διαθέσιμο Online: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)

MARC

LEADER 00000naa a22000002c 4500
001 1935995847
003 DE-627
005 20250915145233.0
007 cr uuu---uuuuu
008 250915s2025 xx |||||o 00| ||afr c
024 7 |a 10.19108/KOERS.90.1.2631  |2 doi 
035 |a (DE-627)1935995847 
035 |a (DE-599)KXP1935995847 
040 |a DE-627  |b ger  |c DE-627  |e rda 
041 |a afr 
084 |a 1  |2 ssgn 
100 1 |a Rhyn, H. P. Malan van  |e VerfasserIn  |0 (orcid)0000-0002-2696-1702  |4 aut 
245 1 0 |a Adrio König oor die doel van die openbaring van die wederkoms 
264 1 |c 2025 
336 |a Text  |b txt  |2 rdacontent 
337 |a Computermedien  |b c  |2 rdamedia 
338 |a Online-Ressource  |b cr  |2 rdacarrier 
520 |a Hierdie artikel ondersoek of die vraag na die telos (doel) van die openbaring van Christus se wederkoms in die Nuwe Testament as ’n dogmatiese kwessie beskou moet word. Vorige navorsing deur Van Rhyn (2017) het die telos vanuit ’n eksegeties-openbaringshistoriese perspektief behandel. Hierdie studie fokus egter op die teologie van Adrio König, veral soos in The eclipse of Christ in eschatology (1989) uiteengesit, om vas te stel of sy teologiese raamwerk 'n dogmatiese uitleg van die vraag ondersteun. König se Christosentriese eskatologie, wat hy as 'n "teleologiese Christologie" beskryf, beeld Christus uit as die eschatos en telos van die geskiedenis. Sy verwoording van die drie wyses van Christus se koms (vir ons, in ons, met ons) integreer die wederkoms met God se verbondsmatige verlossingsdoelwitte.Die artikel kom tot die gevolgtrekking dat König se teologie, wat hy self as teleologies of doelgedrewe tipeer, duidelik impliseer dat God se telos met die openbaring van die wederkoms sake soos vermaning, vertroosting, hoop, waarskuwing en verbondsvervulling op die oog het. Hierdie teloi funksioneer sowel kerugmaties as pastoraal ten opsigte van gelowiges en ongelowiges. Die studie bevestig dat die openbaring van Christus se wederkoms nie bloot informatief is nie: Dit is diep teologies van aard, en daarom vorm dit 'n geldige onderwerp van dogmatiese besinning. 
520 |a This article explores whether the question regarding the telos (goal) of the revelation of Christ's second coming in the New Testament should be regarded as a dogmatic issue. Previous research by Van Rhyn (2017) addressed the telos from an exegetical-revelatory historical perspective. This study, however, engages the theology of Adrio König, especially as presented in The eclipse of Christ in eschatology (1989), to determine whether his theological framework supports a dogmatic interpretation of the question. König's Christocentric eschatology, described as "teleological Christology", frames Christ as the eschatos and telos of history. His articulation of the three modes of Christ's coming (for us, in us, with us) integrates the second coming into God's covenantal and redemptive purpose. The article concludes that König's theology, which he himself denotes as teleological or purpose-driven, clearly implies that the revelation of the second coming serves divine purposes such as exhortation, comfort, hope, warning and covenantal fulfilment. These purposes function both kerugmatically and pastorally for believers and unbelievers. The study affirms that the revelation of Christ's return is not merely informational but profoundly theological, and thus a valid subject of dogmatic reflection. https://doi.org/10.19108/KOERS.90.1.2631 
650 4 |a Telos 
650 4 |a eindtyd 
650 4 |a eskatologie 
650 4 |a teleologies 
650 4 |a wederkoms 
773 0 8 |i Enthalten in  |t Koers  |d Centurion : South African Publ., 1934  |g 90(2025), 1, Seite 1-12  |h Online-Ressource  |w (DE-627)387481478  |w (DE-600)2145751-7  |w (DE-576)380443740  |x 2304-8557  |7 nnas 
773 1 8 |g volume:90  |g year:2025  |g number:1  |g pages:1-12 
856 4 0 |u https://doi.org/10.19108/KOERS.90.1.2631  |x Resolving-System  |z kostenfrei  |3 Volltext 
856 4 0 |u https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2631  |x Verlag  |z kostenfrei  |3 Volltext 
951 |a AR 
ELC |a 1 
LOK |0 000 xxxxxcx a22 zn 4500 
LOK |0 001 4772500782 
LOK |0 003 DE-627 
LOK |0 004 1935995847 
LOK |0 005 20250915145233 
LOK |0 008 250915||||||||||||||||ger||||||| 
LOK |0 040   |a DE-Tue135  |c DE-627  |d DE-Tue135 
LOK |0 092   |o n 
LOK |0 852   |a DE-Tue135 
LOK |0 852 1  |9 00 
LOK |0 935   |a ixzs  |a ixzo 
OAS |a 1 
ORI |a TA-MARC-ixtheoa001.raw