Ekumeniese belydenisskrifte

In die voorlopige proefvertaling van die belydenisskrifte word verwys na die "ekumeniese belydenisskrifte". Daarmee word bedoel die Apostoliese geloofsbelydenis, die geloofsbelydenis van Nicea en die belydenis van die Atanasius. Die woord "ekumenies" beteken "die hele bewoon...

Descrizione completa

Salvato in:  
Dettagli Bibliografici
Autore principale: Borchardt, C. F. A. 1934- (Autore)
Tipo di documento: Elettronico Articolo
Lingua:Lingua afrikaans
Verificare la disponibilità: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Pubblicazione: 1980
In: Verbum et ecclesia
Anno: 1980, Volume: 1, Fascicolo: 1, Pagine: 24-27
Accesso online: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Descrizione
Riepilogo:In die voorlopige proefvertaling van die belydenisskrifte word verwys na die "ekumeniese belydenisskrifte". Daarmee word bedoel die Apostoliese geloofsbelydenis, die geloofsbelydenis van Nicea en die belydenis van die Atanasius. Die woord "ekumenies" beteken "die hele bewoonde wêreld, algemeen, universeel" en as voorbeeld word aangegee die "ekumeniese belydenisskrifte, simbole" wat dui op "belydenisse van die vroeë Christelike Kerk, wat deur alle Christelike Kerke erken word". Met verwysing na die drie ou belydenisse van die vroeë Christelike kerk verklaar Schaff: "they are the common property of all churches". Ons wil kortliks hierdie saak ondersoek.
ISSN:2074-7705
Comprende:Enthalten in: Verbum et ecclesia
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/ve.v1i1.896