Eksegese! In die maalstroom?
'n Mens wil nie graag die groot aantal teologiese dissiplines en deeldissiplines teen mekaar afspeel nie. Binne die groot struktuurgeheel het elke groter en kleiner perspektief betekenis. Dit dra by om die geheel beter te verstaan. Die geskiedenis van die godsdiens van Israel, veral die worstel...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Afrikaans |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1981
|
| In: |
Verbum et ecclesia
Year: 1981, Volume: 2, Issue: 1, Pages: 43-50 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | 'n Mens wil nie graag die groot aantal teologiese dissiplines en deeldissiplines teen mekaar afspeel nie. Binne die groot struktuurgeheel het elke groter en kleiner perspektief betekenis. Dit dra by om die geheel beter te verstaan. Die geskiedenis van die godsdiens van Israel, veral die worsteling van die Jahwegodsdiens, met die inheemse afgodsdienste, kry byvoorbeeld 'n dieper dimensie wanneer dit beskou word vanuit die perspektief van die Sendingbelydenis en getuienis. |
|---|---|
| ISSN: | 2074-7705 |
| Contains: | Enthalten in: Verbum et ecclesia
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/ve.v2i1.1302 |