G.M. Pellissier oor die prediking

In 'n sekere sin kan professor Pellissier die vader van die teologiese fakulteit van die Ned. Geref. Kerk aan die Universiteit van Pretoria genoem word. George Murray Pellissier was naamlik die eerste en vir vier jaar lank die enigste professor van die Ned. Geref. Kerk in die teologiese fakul...

全面介绍

Saved in:  
书目详细资料
主要作者: Smuts, A. J. (Author)
格式: 电子 文件
语言:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
出版: 1986
In: Verbum et ecclesia
Year: 1986, 卷: 7, 发布: 2, Pages: 212-218
在线阅读: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
实物特征
总结:In 'n sekere sin kan professor Pellissier die vader van die teologiese fakulteit van die Ned. Geref. Kerk aan die Universiteit van Pretoria genoem word. George Murray Pellissier was naamlik die eerste en vir vier jaar lank die enigste professor van die Ned. Geref. Kerk in die teologiese fakulteit aan die Universiteit van Pretoria. In 1934 — tans al meer as 'n halwe eeu gelede — is hy aangestel as professor in die teologiese fakulteit.
ISSN:2074-7705
Contains:Enthalten in: Verbum et ecclesia
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/ve.v7i2.957