G.M. Pellissier oor die prediking
In 'n sekere sin kan professor Pellissier die vader van die teologiese fakulteit van die Ned. Geref. Kerk aan die Universiteit van Pretoria genoem word. George Murray Pellissier was naamlik die eerste en vir vier jaar lank die enigste professor van die Ned. Geref. Kerk in die teologiese fakul...
| 主要作者: | |
|---|---|
| 格式: | 電子 Article |
| 語言: | Afrikaans |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| 出版: |
1986
|
| In: |
Verbum et ecclesia
Year: 1986, 卷: 7, 發布: 2, Pages: 212-218 |
| 在線閱讀: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| 總結: | In 'n sekere sin kan professor Pellissier die vader van die teologiese fakulteit van die Ned. Geref. Kerk aan die Universiteit van Pretoria genoem word. George Murray Pellissier was naamlik die eerste en vir vier jaar lank die enigste professor van die Ned. Geref. Kerk in die teologiese fakulteit aan die Universiteit van Pretoria. In 1934 — tans al meer as 'n halwe eeu gelede — is hy aangestel as professor in die teologiese fakulteit. |
|---|---|
| ISSN: | 2074-7705 |
| Contains: | Enthalten in: Verbum et ecclesia
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/ve.v7i2.957 |