'n Lewe met die vaders Oor Carl Borchardt as student van die vroee kerk

A life with the fathers Carl Borchardt's views on the early church This article focuses on Carl Borchardt's contribution to the study of the early church. Especially one aspect of his historical endeavours is highlighted: the close link between the Bible and church history. He illustrated...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:  
Bibliographische Detailangaben
1. VerfasserIn: Le Roux, J. H. (Verfasst von)
Medienart: Elektronisch Aufsatz
Sprache:Afrikaans
Verfügbarkeit prüfen: HBZ Gateway
Fernleihe:Fernleihe für die Fachinformationsdienste
Veröffentlicht: 1995
In: Verbum et ecclesia
Jahr: 1995, Band: 16, Heft: 2, Seiten: 375-387
Online-Zugang: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)

MARC

LEADER 00000caa a22000002c 4500
001 1926612701
003 DE-627
005 20250913141535.0
007 cr uuu---uuuuu
008 250526s1995 xx |||||o 00| ||afr c
024 7 |a 10.4102/ve.v16i2.458  |2 doi 
035 |a (DE-627)1926612701 
035 |a (DE-599)KXP1926612701 
040 |a DE-627  |b ger  |c DE-627  |e rda 
041 |a afr 
084 |a 1  |2 ssgn 
100 1 |a Le Roux, J. H.  |e VerfasserIn  |4 aut 
245 1 3 |a 'n Lewe met die vaders Oor Carl Borchardt as student van die vroee kerk 
264 1 |c 1995 
336 |a Text  |b txt  |2 rdacontent 
337 |a Computermedien  |b c  |2 rdamedia 
338 |a Online-Ressource  |b cr  |2 rdacarrier 
520 |a A life with the fathers Carl Borchardt's views on the early church This article focuses on Carl Borchardt's contribution to the study of the early church. Especially one aspect of his historical endeavours is highlighted: the close link between the Bible and church history. He illustrated how the early church lived from the Bible and how patristic theology was shaped fundamentally by the Bible. Because he was so wellequiped for the study of the early church Borchardt succeeded highlighting the beauty of patristic exegesis and opening up new ways of understanding our religious past. Dit was in Julie 1968 dat ek Carl Borchardt vir die eerste keer ontmoet het. Professor Ben Marais was die semester weg en Borchardt moes die middeleeue en die reformasie aan ons doseer. Hy was inderdaad 'n uitstekende keuse. Pas twee jaar gelede het hy in Leiden by die befaamde Bakhuizen van den Brink gepromoveer. Sy proefskrif, Hilary of Poitier's role in the Arian struggle, was van so 'n gehalte dat dit in die reeks, Kerkhistorische Studien, opgeneem is. Borchardt was 'n uitnemende plaasvervanger vir Ben 1-farais. So ver ek egter kan onthou, was dosent Borchardt 'n bietjie skugter en manuskripgebonde, maar tog was daar iets in sy Iesings wat my na al die jare nog bybly: 'n deeglike kennis van en 'n vaardigheid met primere en sekondere bronne van die middeleeue en die reformasie. Nou nog onthou ek van die bronne wat hy met die oog op 'n Lutherstudie vermeld het. Drie jaar later was ons saam kollegas aan die Universiteit van Suid-Afrika. Borchardt was in aIle opsigte my senior, maar tog was hy 'n besondere kollega. Tydens daardie goeie Unisajare was ons dosentegetalle klein en gevolglik het ek Borchardt op 'n besondere manier leer ken. Talle gesprekke oor die kerkgeskiedenis het in sy kantoor of by die teekan plaasgevind. Toe hy in 1975 Unisa se diens verlaat en hom by die Universiteit van Pretoria aangesluit het, was dit 'n droewige dag. Vir my was dit egter 'n groot vreugde om in 1987 weer sy kollega te kon word. Van Carel Borchardt het ek enorm veel geleer. Hy is in murg en been 'n akademikus, leermeester en kerkhistorikus. Oor die kerk se historiesegang het hy 'n groot kennis beskik en het dit graag gedeel. Vir die Nederduitse Gereformeerde Kerk is sy aftrede 'n groot verlies. Met aangename herinneringe sal sy studente en kollegas die werk van ~ns geagte koUega koester. Hieronder word kortliks op een aspek van sy kerkhistoriese arbeid gefokus: sy studie van die Parres. As ek aan Borchardt dink, is dit veral sy werk oor die vroee kerk wat my bybly. Sy entoesiasme vir die ou Vaders was aansteeklik. As hy oor hulle gepraat het, was die geesdrif voelbaar. Hieronder word slegs 'n paar fasette van Borchardt se werk as patristikus belig. Veral word die band tussen kerkgeskiedenis en die Skrif beklemtoon. 
601 |a Student 
773 0 8 |i Enthalten in  |t Verbum et ecclesia  |d Pretoria : Univ., 1995  |g 16(1995), 2, Artikel-ID 458, Seite 375-387  |h Online-Ressource  |w (DE-627)367636581  |w (DE-600)2116019-3  |w (DE-576)311829287  |x 2074-7705  |7 nnas 
773 1 8 |g volume:16  |g year:1995  |g number:2  |g elocationid:458  |g pages:375-387 
856 |u https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/download/458/384  |x unpaywall  |z Vermutlich kostenfreier Zugang  |h publisher [oa journal (via doaj)] 
856 4 0 |u https://doi.org/10.4102/ve.v16i2.458  |x Resolving-System  |x Digitalisierung  |z kostenfrei  |3 Volltext 
856 4 0 |u https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/458  |x Verlag  |x Digitalisierung  |z kostenfrei  |3 Volltext 
935 |a BIIN 
951 |a AR 
BIB |a 1 
ELC |a 1 
LOK |0 000 xxxxxcx a22 zn 4500 
LOK |0 001 4728091449 
LOK |0 003 DE-627 
LOK |0 004 1926612701 
LOK |0 005 20250526114500 
LOK |0 008 250526||||||||||||||||ger||||||| 
LOK |0 040   |a DE-Tue135  |c DE-627  |d DE-Tue135 
LOK |0 092   |o n 
LOK |0 852   |a DE-Tue135 
LOK |0 852 1  |9 00 
LOK |0 935   |a ixzs  |a ixzo  |a ixrk 
OAS |a 1 
ORI |a TA-MARC-ixtheoa001.raw 
SUB |a BIB